Metingskale

Metingskale of metingsvlakke is 'n klassifikasie wat die aard beskryf van die inligting binne die getalle (ook nommers) van veranderlikes. Sielkundige Stanley Smith Stevens het die mees bekende klassifikasie ontwikkel, wat bestaan uit vier skale, of vlakke, van meting: die nominale, ordinale, interval, en verhoudingskale. Hierdie raamwerk van die onderskeie skale van meting het in sielkunde ontstaan en is wyd gekritiseer deur geleerdes in ander dissiplines. Ander klassifikasies sluit in die deur Mosteller en Tukey, en die van Chrisman.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search